Kieslys
Mandjie 0

Sweep (4-riem)

Hierdie 4-riem-sweep is perfek vir jou kind wat ʼn nuwe stokperdjie soek. Die sweep het ʼn houthandvatsel en is gevleg met koedoeleer. Die leer word per hand uitgekies en met die hand gevleg om te verseker dat dit topgehalte is.

Hou die sweep in stand:
Smeer die leer van tyd tot tyd met Dubbin om die leer te beskerm en dit sag te hou.

*Die sweep en die houthandvatsel is ongeveer 220cm lank; lengtes kan verskil.

  • R65000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]