Kieslys
Mandjie 0

Sweep (8-riem)

Lus om die kuns van sweepklap te laat herleef? Hierdie 8-riem, volvleg-sweep van beesleer is perfek daarvoor! Die leer word per hand uitgekies en met die hand gevleg om te verseker dat dit topgehalte is.

Wil jy graag ook vir jou kind 'n sweep kry om saam met jou te oefen? Sien die 4-riem-sweep vir kinders hier.

Hou die sweep in stand:
Smeer die leer van tyd tot tyd met Dubbin om die leer te beskerm en dit sag te hou.

*Die sweep is ongeveer 290cm lank; lengtes kan verskil.

  • R1,20000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]