Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Babbelbek (kinders)

Sy sê die bekkigste goed: jy kan skaars bybly om alles neer te skryf. Jy kan nie wag om haar eerste woorde aan haar te herhaal op haar troudag nie. Babbelbek dra haar hart op haar mou.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

  • R9000
  • Spaar R30



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]