Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Boekwurm (kinders)

Die Trompie- en Saartjie-reekse is al suf gelees en die bladsye van Jaco Jacobs en Fanie Viljoen se meesterstukke krul al eintlik om soos dit oor en oor gelees word. Boekwurms dra hul hart op hul mou. 

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

 

  • R6500
  • Spaar R55



Voorgestelde produkte