Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Boerewors (grootmense)

Hy is koeksister se maat. Hy kweek getrou in November ʼn snor. Hy is die staatmaker in die gemeenskap en sy vrou en kinders se held. Boerewors dra sy hart op sy mou.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

  • R9500
  • Spaar R55



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]