Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Briljantjie (grootmense)

Die hele familie bel hom sodra iets vreemd met hulle rekenaars gebeur. Katoeters en tegnologie maak hom opgewonde. ʼn Ekstrovert-briljantjie kyk vir jóú voete wanneer hy met jou praat. Briljantjie dra sy hart op sy mou. Sien die Briljantjie-hemp vir kinders.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit; geskik vir mans en vroue

  • R11000
  • Spaar R40



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]