Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Fynproewer (grootmense)

Haar pannekoek is gewoonlik eerste uitverkoop by die kerk se basaar. Die kermiskomitee spog elkeen met een van haar voorskote. Sy ken woorde soos “canapé” en “hors d'oeuvre” en kan haar worteltjies “julienne” bedien. Fynproewer dra haar hart op haar mou.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit; geskik vir mans en vroue

  • R11000
  • Spaar R40



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]