Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Hardebaard (grootmense)

Hy is prikkelpop se maat. Hy noem die ghries onder sy naels “skoon vuilgoed”. Die trekker se gebrul klink soos musiek in sy ore. Hy het ʼn krokodil mak gemaak. Hardebaard dra sy hart op sy mou.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

  • R11000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]