Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Japsnoet (kinders)

As dit stil raak in die huis is hy waarskynlik besig met een of ander plan... Sy muurskildery is nog steeds dofweg op die muur te sien, maak nie saak hoeveel keer jy dit geskrop het nie. Sy kuif groei nog ná hy self haarkapper gespeel het. Japsnoet dra sy hart op sy mou.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

Belangrike kennisgewing tydens die 21 dae-afsonderingsperiode

Dankie dat jy by Die Koöperasie aanklop!

Ons sal ongelukkig nie enige aflewerings kan maak tydens die 21 dae-afsonderingsperiode nie. Gaan gerus steeds intussen voort met jou bestelling.

  • R9000
  • Spaar R30



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]