Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Kaalvoetkind (kinders)

Sy bou huise vir feetjies onder paddastoele. Sy vertel stories oor die karakters in die wolke. Haar verbeelding ken geen perke nie. Kaalvoetkind dra haar hart op haar mou. Sien die Kaalvoetkind-hemp vir grootmense.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit; geskik vir seuns en dogters

  • R12000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]