Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Kaalvoetkind (grootmense)

Sy huppel gereeld en kan waarskynlik nog ʼn wawiel doen. Sy druk blomme in haar hare en versamel skulpies en klippies van dwarsoor die wêreld. Kaalvoetkind dra haar hart op haar mou. Sien die Kaalvoetkind-hemp vir kinders.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit; geskik vir mans en vroue

  • R15000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]