Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Koeksister (grootmense)

Boerewors is haar maat. Sy is ʼn supervrou en superma: haar melktert is net so suksesvol soos haar loopbaan. Sy is haar kinders en haar man se grootste heldin. Haar vriendinne is trots om haar te ken. Koeksister dra haar hart op haar mou.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

  • R15000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]