Kieslys
Mandjie 0
T-hemp - My ouma is in kaneel

T-hemp - My ouma is in kaneel

Ouma het rakke vol resepteboeke en die kleinkinders blaai nostalgies deur die familieresepteboek wat ouma met die hand geskryf het. As hulle aan ouma dink, dan ruik hulle sommer al die soetkoekies en pannekoek en regte egte boerekos wat niemand soos ouma kan voorberei nie.

Hierdie T-hemp is die ideale geskenk van die kleinkinders vir ouma tydens Kersfees of met haar verjaarsdag.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

 

  • R12500
  • Spaar R25



Voorgestelde produkte