Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Ouma se karnallie

Sy kettie se rek is al pap geskiet en sy broeksakke staan gewoonlik bol van al die spinnekoppe en insekte wat hy liefdevol ronddra. Hy het ʼn akkedis vir ʼn troeteldier en al die honde van die buurt draf agter hom aan. Hy is ouma se regte karnallie.

Hierdie T-hemp is die ideale geskenk van ouma vir haar kleinkind tydens Kersfees of met sy verjaarsdag.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

 

  • R8500
  • Spaar R15



Voorgestelde produkte