Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Oupa se bulletjie

Hy bult sy spiere nes sy oupa en hy kan gewoonlik nie wag om saam op die trekker te ry nie. Sy oupa is sy held en hy is sy oupa se oogappel. Oupa se bulletjie dra sy hart op sy mou.

Hierdie T-hemp is die ideale geskenk van oupa vir sy kleinkind tydens Kersfees of met sy verjaarsdag.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

 

  • R8500
  • Spaar R15



Voorgestelde produkte