Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Outoppie (grootmense)

Hy het Salomo se wysheid, Job se geduld en die durf van Dawid. Hy is ʼn rots van ʼn man – iemand na wie almal kan opkyk, al het hy al ʼn hele paar keer om die son gereis. Outoppie dra sy hart op sy mou.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

  • R11000
  • Spaar R40



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]