Kieslys
Mandjie 0
T-hemp - Pappa weet baie, maar oupa weet ALLES

T-hemp - Pappa weet baie, maar oupa weet ALLES

Sy pappa is sy held, maar hy kyk met sterre in sy oë na sy oupa. Sy oupa leer hom hoe om sy vellies vas te maak, hoe om ʼn sweep te klap en hoe om die natuur te waardeer. Hy kan nie wag om sy oupa se skoene een dag vol te staan nie. Oupa is baie trots daarop om met dié T-hemp te kan spog.

Hierdie T-hemp is die ideale geskenk van kleinkinders vir hul oupa tydens Kersfees of met sy verjaarsdag.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

 

  • R12500
  • Spaar R25



Voorgestelde produkte