Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Plaasjapie (kinders)

Hy gooi kleilat en swem in die plaasdam. Sy ma is al moedeloos gesukkel met die moddervlekke op sy klere. Hy vang babers met ʼn visstok wat hy sommer self gemaak het. Plaasjapie dra sy hart op sy mou.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

  • R12000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]