Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Plaasjapie (grootmense)

Hy is al op nog voor die haan kraai. Sy hart swel van trots as hy na die mielies en die koring op die lande kyk. Hy is al deur droogtes en vloede. Hy is ʼn kind van die aarde. Plaasjapie dra sy hart op sy mou.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

  • R15000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]