Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Poplap (kinders)

Pienk is haar gunstelingkleur en sy speel huis-huis en pop-pop. Sy loop met haar ma se hoëhakskoene en dra strikke in haar hare. Klein katjies, hondjies en enige ander babadiertjie is haar hart se punt. Poplap dra haar hart op haar mou.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

  • R9000
  • Spaar R30



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]