Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Prikkelpop (grootmense)

Hardebaard is haar maat. Haar lipstiffie en naellak is spesiaal gekies om by haar handsak en skoene te pas. Jy kan haar deur ʼn ring trek. Sy is mooi van binne en mooi van buite. Prikkelpop dra haar hart op haar mou.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

  • R11000
  • Spaar R40



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]