T-hemp - Baardmeter – skuurpapier (grootmense)
Van skuurpapier tot grotman: dié baardmeter is die ideale geskenk vir ouens wat mans genoeg is om dit te dra.
Is skuurpapier tot grotman nie eintlik jou blikkie bier nie? Loer na ons soortgelyke T-hemp, verkenner tot Koos de la Rey.
*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit
Voorgestelde produkte