Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Stadsjapie (grootmense)

Hy smeer sonskerm en bevogtiger aan sy gesig en hande. Hy ken die agterpaaie om die verkeer te vermy. Die stad se liggies is vir hom net so mooi soos die bosveld se sterre. Stadsjapie dra sy hart op sy mou.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

  • R11000
  • Spaar R40



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]