Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Tegnotannie (grootmense)

Sy publiseer al haar kleinkinders se foto’s op Facebook en het ou skoolvriende op sosiale media opgesoek. Sy klik haar selfoonknoppies dat die stof so staan. Tegnotannie dra haar hart op haar mou.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

  • R11000
  • Spaar R40



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]