Kieslys
Mandjie 0

Vadersdag-geskenkpak

ʼn Bietjie geurige baardolie, die lekkerste boerseep en klapsoen-lipsalf is die ideale geskenk vir jou pa! Maak seker hy weet dié Vadersdag dat jy dink hy is die beste pa ooit en dat sy hande nooit vir enigiets verkeerd staan nie. Met sy sterk hande en sy sagte hart verdien hy ook ʼn lekker bederf.

Jy spaar boonop R25 op die produkte as jy dit in dié geskenkpak koop.

  • R17000
  • Spaar R25



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]