Kieslys
Mandjie 0

Vuurvreters CD-stel

ʼn Wrede moord op ʼn agent van die Staatsveiligheidsagentskap (SSA) in Nairobi lei tot die aanstelling van ʼn taakspan onder leiding van direkteur Victor Fransman, bygestaan deur agente Sally Bloemhof en Henry Vogel. Meer moorde volg in Suid-Afrika wat die taakspan noodsaak om sy fokus na die binneland te verskuif ... Die radiodrama Vuurvreters, geskryf deur Joe Kleinhans, is ʼn produk van Maroela Media en vervaardig in samewerking met Bettie Kemp. 

Die stel bestaan uit 10 CD’s en elke CD bevat 12 episodes. Daar is altesaam 120 episodes.

  • R38000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]