Kieslys
Mandjie 0
Waardes vir woelwaters

Waardes vir woelwaters

Waardes vir woelwaters is ʼn gids vir mammas en juffrouens om speel-speel en lees-lees die regte waardes te kweek. Die gids is deur ʼn deurwinterde arbeidsterapeut ontwikkel en is ʼn inisiatief wat op die been gebring is deur die Dameskring.

Die gids bevat ʼn Bybelstorie, een of meer ouderdomstoepaslike vertel-stories wat ʼn les ten opsigte van die spesifieke waarde bevat en praktiese aktiwiteite of speletjies om die betrokke waarde vas te lê.

Lees die boekresensie hier.

  • R18000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]