Kieslys
Mandjie 0

Houtspeelgoed

Nou kan jy vir kleinboet en sus bederf met ʼn speelding wat hulle vir ure sal besig hou!

Hierdie handgemaakte houtspeelgoed is perfek vir die sandput, in die huis of op die speelterrein. Daar is te kies en te keur vir elke kind se belangstelling – maak nie saak of Kareltjie ʼn boer of ʼn brandweerman wil word nie. Die speelgoed is ook ideaal vir dogtertjies wat van treine hou of selfs eendag ʼn lugwaardin wil word.

Kies uit die volgende houtspeelgoed:

  • Treinstel met twee waens
  • Vliegtuig
  • Trekker met ʼn wa
  • Hyskraan
  • Brandweerwa met ʼn wa
  • R35000



Voorgestelde produkte