Kieslys
Mandjie 0

Blikbeker

Boereporselein-blikbeker – net so taai soos jou kanniedood-oupa. Dié bekertjie is net so tuis om die kampvuur as in jou ouma se sitkamer. (Malvalekkers nie ingesluit nie.)

Verkies jy eerder om vir elkeen in die familie sy eie beker te koop? Sien die familie-blikbekers.

*ʼn tradisionele blikbeker met emalje-afronding

Onthou, ʼn blikbeker is ʼn blikbeker – dis nie ʼn porseleinkoppietjie nie! Ons blikbekers is karaktervol en uniek, en dalk met ʼn merkie hier en daar, nes jou oupa se bakkie op die plaas.

  • R3000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]