Kieslys
Mandjie 0

ONSKaroo-plekmatjies

Hierdie plekmatjies is net so tuis op jou tafel soos ʼn regte egte Karoo-skaaptjoppie op jou bord. Dit is die maklikste en goedkoopste manier om jou tafel feestelik te versier!

Die unieke Karoo-plekmatjies is ʼn spesiale A3-ontwerp met 12 weggooi-plekmatjies per stel. Dit is gedruk op duursame papier vir ʼn eenmalige aansit-ervaring.

Die Maroela-tafel plekmatjies spog met Coenie de Villiers se Karoo-poësie en is spesiaal vir Maroela Media ontwerp.

 

  • Al die ONSKaroo-produkte in Die Koöperasie is gebaseer op die bekroonde spanningskrywer Deon Meyer en musiekgenie Coenie de Villiers se produksie, Karoo Suite. Met dié produkte kan jy spog met jou liefde vir ons taal en jou liefde vir die mooie Karoo.

 

As hierdie plekmatjies jou hart steel, loer gerus ook na ons ander ONSKaroo-produkte.

  • R12000



Voorgestelde produkte