Operasie Umbra
Suid-Afrika maak en vernietig ses en 'n halwe kernbomme in die geheim. Uraan is op 'n unieke, inheemse wyse verryk. Dit word eers in 1993 aangekondig. Bykans dertig jaar later...
R15000
Plattelanders: Radiodrama vol spanning, liefde en humor
Maroela-fontein lyk net soos enige ander plattelandse dorpie – rustig, kalm en ver van die stad se gejaag en daaglikse dramas. Maar is dit regtig so ʼn stil, rustige plekkie sonder...
R9500
Staal Burger in MP3-formaat
Tot op hede was Staal Burger een van die gewildste radiostories. Hy was as ‘t ware Afrikaanse radio se eie James Bond, en die oordadige en dramatiese byklanke en hoogdrawende...
Vuurvreters in MP3-formaat
ʼn Wrede moord op ʼn agent van die Staatsveiligheidsagentskap (SSA) in Nairobi lei tot die aanstelling van ʼn taakspan onder leiding van direkteur Victor Fransman, bygestaan deur agente Sally Bloemhof...
‘Briekaandraai 2’: ʼn Radiovervolgverhaal oor die gebeure in Porseleinberg
Geskryf deur Leon van Nierop Regie behartig deur Bettie Kemp Net toe almal gedink het die platteland het weer in trurat beland, skok die een krisis ná die ander Porseleinberg...
‘Briekaandraai’: Radiovervolgverhaal oor magstryd in die media
Geskryf deur Leon van Nierop Regie behartig deur Bettie Kemp Wat gebeur wanneer ʼn gevestigde koerant op ʼn plattelandse dorpie skielik moet meeding met ʼn varser, jonger radiostasie wat...
‘Môregloed’ in MP3-formaat
Dié radiostorie gaan jou laat lag, huil en naels kou Die verhaal van Môregloed draai rondom ʼn ma, Aletta de Jongh, en haar dogter, Elmari Neethling, wat ná 22 jaar...