Afrikaanse yskasmagnete – kindertaal
Die lekkerste kuierplek in die huis is gewoonlik in die kombuis – en nou kan die yskas sommer saamgesels! Maak jou yskas die vertoonkas van die kleinspan, familie en vriende...
R8000
Afrikaanse yskasmagnete – kombuistaal
Die lekkerste kuierplek in die huis is gewoonlik in die kombuis – en nou kan die yskas sommer saamgesels! Maak jou yskas die vertoonkas van familie en vriende se kreatiewe...
Aptyt – resepte vir enige tyd
As jy Afrikaans is, is jou nostalgiese herinneringe aan familietye altyd deurweef met die geure en smake van die kos wat met hierdie spesiale tye voorgesit is. In die woorde...
R13500
Blikbeker
Boereporselein-blikbeker – net so taai soos jou kanniedood-oupa. Dié bekertjie is net so tuis om die kampvuur as in jou ouma se sitkamer. (Malvalekkers nie ingesluit nie.) *ʼn tradisionele blikbeker...
R3500
Blikbord
Bak lekker soetkoekies en bedien dit in dié oulike boereporselein-blikbord. Die borde is net so tuis op jou kamptafel of in die kombuis saam met jou boereporselein-blikbekers soos jou ouma...
R5500
Blikkantien-koffiestel
Die nostalgie van boeretroos of goeie koffie is so eg aan ons Afrikaanse kultuur soos melktert, koeksisters en bobotie. Daar is ʼn onthou vir elke koppie koffie. Nou kan jy...
R44500
Boereporselein-blikbakkie
Krummelpap en melk, vlae met ingelegde perskes, kerrie en rys of sommer maar net lekker boerebeskuit: hierdie blikbakkie is die perfekte toevoeging tot jou boereporselein eetstel! Die tradisionele blikbakkie met...
Boland-gedigte op vier boereporselein-blikbekers
Vier jou liefde vir Afrikaans met NP van Wyk Louw se Vier gebede by jaargetye in die Boland. Die jaar word ryp in goue akkerblare, in wingerd wat verbruin, en...
R36000
Huis-huis-resepteboek
Vir onse mense is eet mos ʼn bietjie soos asemhaal. Ons eet as ons bly is en ons eet as ons hartseer is. Ons eet as ons onsself jammer kry...
R45000
Koekietrommel
Ai, die reuk van varsgebakte koekies laat mens sommer dadelik tuis voel. Gemmerkoekies wat jy in jou boeretroos kan doop, hawermoutkoekies wat die mae stil as kinders uit die swembad...
R17900
Koffie - Oom Boet se boeretroos
Oom Boet se boeretroos word gemaak van die beste bone van reg oor Afrika. Dit word gekweek in ryk, vrugbare grond. Die tradisionele handroostermetode word gebruik om jou koffie perfek...
R8500
Melktertmeester-stel
Elke behoorlike familieresepteboek spog gewoonlik met ʼn “flatervrye” melktertresep en dié dis kan verskillende baadjies aantrek: van ʼn yskoue stukkie melktert wat met kondensmelk aangemaak is (en waarvoor jou ouma...
R26500
Pa Wessel se koffiesak
Pa Wessel se koffiesak is ʼn nostalgiese ode aan tradisionele boeretroos op die stoof. Ek dink terug aan die stories hoe my pa en sy pa voor hom, elke oggend...
R15900