ONSKaroo-drasak
ʼn Sak is altyd handig om jou boeke in te dra of die vrugte wat jy Saterdag by die groentemark gekoop het. Dis boonop ideaal om ʼn paar geskenkies in...
R9000
ONSKaroo-geskenkpapier
Net wat jy nodig het om enige geskenk ʼn ekstra Karoo-geur te gee! Draai jou geskenke toe met ʼn Karoo-sterrekaart of met die immergroen woorde van Deon Meyer en Coenie...
R20000
ONSKaroo-groetekaartjies
Skryf ʼn briefie vir jou niggie of jou tannie, jou geliefde of jou buurman met dié mooi blanko groetekaartjies. En as jy nie ʼn briefie wil stuur nie, is die...
ONSKaroo-notaboek
Daar is so baie om lief te hê, maar my hart se punt, die kern van my Karoo-verknogtheid, is die stories Want die Karoo is ʼn storieboek, van hoek tot...
R9900
ONSKaroo-plekmatjies
Hierdie plekmatjies is net so tuis op jou tafel soos ʼn regte egte Karoo-skaaptjoppie op jou bord. Dit is die maklikste en goedkoopste manier om jou tafel feestelik te versier!...
R12000
ONSKaroo-voorskoot
Enige bobaaskok of bobaasbraaier wat sy sout werd is, sal graag met dié mooie voorskoot wil spog. Braai en kook na hartelus met hierdie spat-bestande voorskoot. Dit het verstelbare nek-...
R25000