Kieslys
Mandjie 0

ONSKaroo-groetekaartjies

Skryf ʼn briefie vir jou niggie of jou tannie, jou geliefde of jou buurman met dié mooi blanko groetekaartjies. En as jy nie ʼn briefie wil stuur nie, is die kaartjies mooi genoeg om te raam en in jou gang op te hang!

 Die kaartjies spog met vyf verskillende foto’s deur die lens van Sarel van Staden en Maryna Cotton. Hulle verruklike werk verskyn in Deon Meyer en Coenie de Villiers se boek, Ons Karoo.

 Jou pakkie sluit ʼn stel van vyf kaartjies met meegaande koeverte in DL-grootte in. Die kaartjies is op hoë-kwaliteit papier gedruk en is net so uniek soos die Karoo.

 *As hierdie kaartjies jou hart steel, loer gerus ook na ons ander ONSKaroo-produkte

  • R20000



Voorgestelde produkte