Boeretroos-blikbekers (6 bekers)
Dol oor boeretroos? Dan het ons die perfekte stel bekers vir jou!
Maroela Media se Boeretroos-blikbekerreeks is spesiaal ontwerp vir diegene wat ʼn passie het vir ʼn goeie beker, regte egte boeretroos.
“Ek drink nie boeretroos om wakker te word nie – ek word wakker om boeretroos te drink.”
Die Boeretroos-blikbekers bestaan uit ʼn stel van ses tradisionele wit blikbekers met emalje-afronding.
Dit is die perfekte geskenk vir elke koffiepot!
Onthou, ʼn blikbeker is ʼn blikbeker – dis nie ʼn porseleinkoppietjie nie! Ons blikbekers is karaktervol en uniek, en dalk met ʼn merkie hier en daar, nes jou oupa se bakkie op die plaas.
Voorgestelde produkte