Kieslys
Mandjie 0

Blikbord

Bak lekker soetkoekies en bedien dit in dié oulike boereporselein-blikbord. Die borde is net so tuis op jou kamptafel of in die kombuis saam met jou boereporselein-blikbekers soos jou ouma se Royal Albert-eetstel in die eetkamer. Hierdie boereporselein is net so taai soos jou kanniedood-oupa.

Afmetings
Medium: 24cm

*ʼn tradisionele blikbord met emalje-afronding

Onthou, ʼn blikbord is ʼn blikbord – dis nie ʼn porseleinbordjie nie! Ons blikborde is karaktervol en uniek, en dalk met ʼn merkie hier en daar, nes jou oupa se bakkie op die plaas.

 

  • R5500



Voorgestelde produkte