Kieslys
Mandjie 0

ONSKaroo-geskenkpapier

Net wat jy nodig het om enige geskenk ʼn ekstra Karoo-geur te gee!

 Draai jou geskenke toe met ʼn Karoo-sterrekaart of met die immergroen woorde van Deon Meyer en Coenie de Villiers. Die geskenkpapier is ʼn ruim A2-grootte en die duursame papier maak dit eie aan die Karoo. ʼn Stel bestaan uit 10 velle.

 * ʼn Geskenk uit ons rits ONSKaroo-produkte sal enigiemand se hart steel as jy dit met dié mooi papier toedraai.

  • R20000



Voorgestelde produkte