Kieslys
Mandjie 0

ONSKaroo-notaboek

Daar is so baie om lief te hê,

maar my hart se punt,

die kern van my Karoo-verknogtheid, is die stories

Want die Karoo is ʼn storieboek, van hoek tot kant.

~ Deon Meyer

 Krabbel jy graag tydens vergaderings? Is jy iemand wat graag jou kreatiewe gedagtes en drome neerpen en prentjies daarby teken?

 Laat die mooiste foto’s van die Karoo deur Sarel van Staden en Maryna Cotton jou inspireer met dié boek. Dit is meer as net ʼn notaboek – dit is ʼn droomboek, ʼn ideeboek, ʼn kreatiwiteitsboek. Daar is geen reëls nie, sodat jou gedagtes nie vasgedruk word tussen lyne nie. Gee jou verbeelding vrye teuels!

*Loer gerus ook na ons ander ONSKaroo-produkte

  • R9900



Voorgestelde produkte