Beursie van egte leer
Lyk en voel soos ʼn splinternuwe sikspens met dié pragtige handgemaakte leerbeursie.
Dis boonop die ideale geskenk vir die persoon wat al alles het! Daar is plek vir minstens vyf kaarte. Daar is ook ʼn toeknip-kleingeldsakkie en ʼn vakkie vir papiergeld.
Afmetings: 9 cm x 11 cm (LxB)
Voorgestelde produkte